11:30 - 12:00

Rand en sent

Met Jody Hendricks

Nou op die lug: 12:00 - 13:00

Nic se goed

Met Nic de Jager

Nic de Jager

Volgende: 13:00 - 13:05

Nuus

13:05 - 14:00

Dis gospel

Met Jacqui January

Tuis | Video's | Bou ‘n eenvoudige gryswaterstelsel

Bou ‘n eenvoudige gryswaterstelsel

Ingestuur deur: Willie Koorts

Gesien: 4330

Masjinerie
Bou jou eie gryswaterstelsel baie maklik! Omskep ‘n ou mangat drein om die tenk vir ‘n gryswaterstelsel te huisves. Dan hoef jy nie enige gate te grawe nie en as dit oorloop is daar geen gemors nie. Hierdie video wys die stelsel in aksie en presiese aanwysings hoe om dit self te bou, insluitende die stroombaan wat verhoed dat die pomp uitbrand.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: