23:10 - 23:59

Tjil

Nou op die lug: 23:10 - 23:59

Deurnag (Maandag)

Volgende: 05:25 - 05:55

RSG Landbou

Met Lise Roberts

05:55 - 06:00

Vroegoggendgedagte

Tuis | Foto's | Stoomtrekker

Stoomtrekker

Ingestuur deur: Pierre Boulogne

Gesien: 996

Na ek die droewige ou Case trekker gesien het wil ek graag hierdie stoomtrekker aan julle voorstel. Dit kos ‘n paar fris arms om die stookwerk te doen. Die trekker was vertoon by die Parys museum tydens die trekker rit deur die Vredefort Koepel gedurende 2012. Die trekker behoort aan die Sylvia Vale Museum in Van der Bijlpark en kan daar besigtig word.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: