23:10 - 23:59

Tjil

Nou op die lug: 23:10 - 23:59

Deurnag (Donderdag)

Volgende: 05:25 - 05:55

RSG Landbou

Met Lise Roberts

05:55 - 06:00

Vroegoggendgedagte

Tuis | Foto's | Vryval vir kankerbewusmaking

Vryval vir kankerbewusmaking

Ingestuur deur: Ampie Reinecke

Gesien: 975

So lyk dit as jy drie kilpmeter bokant die Mosselbaai-lughawe uit ‘n vliegtuig spring. Oom Ampie vryval voor sy 80ste verjaardag drie kilometer vir kankerbewusmaking saam met Corne, ‘n vryvalinstrukteur, by Skydive Mossel Bay, 51 jaar na sy laaste sprong in 1967. Hy het nogal groot hoogtes in die sport bereik, totdat ek (Tannie Dot), ter wille van my senuwees, ‘n stokkie daarvoor gesteek het.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: