23:00 - 23:10

Nuus & Weer

Nou op die lug: 23:10 - 23:59

Tjil

Met Jaco de Waal

Jaco de Waal

Volgende: -

-

Plant van die week – Abelia Lemon & Lime

7 Maart 2020

Almal soek deesdae geharde, kleurvollle plante. Hierdie struik met heldergeel blare kan so te sê in enige vorm gesnoei word. Dit is mal oor volson, kry koperkleurige blaartjies in die winter, en maak pragtige klein pienk blommetjies. Dit is waterwys.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: