â…“ koppie sojasous
â…“ koppie vars suurlemoensap
½ koppie olyfolie
¼ koppie Worcestersous
1½ eetlepel knoffelpoeier
3 eetlepels gedroogde basiliekruid
1 eetlepel gedroogde knoffel
1 teelepel gemaalde witpeper
1 teelepel pepersous opsioneel
Plaas al die bestanddele in ‘n voedselverwerker en meng goed.
Marineer die vleis oornag.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za