23:10 - 23:59

Tjil

Nou op die lug: 23:10 - 23:59

Deurnag (Dinsdag)

Volgende: 05:25 - 05:55

RSG Landbou

Met Lise Roberts

05:55 - 06:00

Vroegoggendgedagte

POINTE-NOIR (EK EN DIE MAJOOR) deur Jan Lampen

Met hulle kan jy oorlog toe gaan! Die span wat die RSG/SANLAM Radiodrama-skrywerskompetisie wendrama in die Seepunt-ateljee van RSG opgevoer het.

Vlnr agter:Johan Rademan (Regisseur), Cassi Lowers (Produksie), Frieda van den Heever (Fransie), Albert Maritz (Majoor), Zenobia Kloppers (Belvie), Chris Madjiet (Diknek), André Terblanche (De Kock).
Voor: Cintaine Schutte (Sandra), Ronel Reldenhuys (Ronel) en Erik Holm (Kallie)

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: