Maak seker jou potte en implemente is gesteriliseer met kookwater.
1 liter
1 eetlepel asyn of lemoensap
knippie sout
Verhit 1 liter melk tot 90 grade Celsius.
Voeg ’n eetlepel asyn of lemoensap en ’n knippie sout by die melk.
Meng goed.
Verwyder die pot van die hitte, en laat dit afkoel.
Jy sal dadelik sien hoe die melk skei.
Sodra dit koud genoeg is, plaas ’n moeseliendoek of ’n linne-materiaal in ’n vergietes en dreineer die melk.
Sodra die vog deur die lap gedreineer het, het jy ricottakaas!
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za