23:00 - 23:10

Nuus & Weer

Nou op die lug: 23:10 - 23:59

Tjil

Met Jacques Arendt

Jacques Arendt

Volgende: -

-

Tuis | Foto's | Visspesie na David Attenborough vernoem

Visspesie na David Attenborough vernoem

Ingestuur deur: Amore Bekker

Gesien: 828

‘n Nuut-ontdekte, helderkleurige kuilvissie-spesie is na die omgewingsaktivis en rolprentmaker David Attenborough vernoem en heet nou Nothobranchius attenboroughi. Dié kuilvissies is in die Serengeti Nasionale Park in Tanzanië ontdek. Om te sien watter ander spesies na Sir. Attenboroughvernoem is, volg dié skakel: https://www.bbc.co.uk/newsround/36226990

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: