10:30 - 11:00

Hoe verklaar jy dit?

Met Lise Swart

Nou op die lug: 11:00 - 11:05

Nuus

Volgende: 11:05 - 11:30

Leefwêreld van die gestremde

Met Jacqui January

11:30 - 12:00

Rand en sent

Met Jody Hendricks

Tuis | Aanbieders | Janine Kerspuy
Janine Kerspuy small web

Janine Kerspuy

Ek het in Desember 2006 my TV-gesig opgegee vir radio en bestuur nou RSG se stasiebestuurder se kantoor en nou en dan sommer ook die hele stasie…

Ek het nooit gedink ek sal in die mediawereld opeindig nie, maar nou ja, hier is ek en ek geniet elke oomblik daarvan.

Ek hou daarvan van om te reis en kos te maak en my droom is om eendag oorsee te gaan met my seun wat my op my tone hou.

Ek hoop om eendag die mikrofoon te bestuur en nie net die stasiebestuurder nie… ag dit is lekker om te droom!

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: