Soos gehoor in RSG Dokumentêr: Die verwerkte heuningbostee, in gewone spreektaal bergtee genoem en wetenskaplik bekend as cyclopia intermedia, is gepak en reg vir die mark. Die Melmont Heuningbostee word in tonnemaat na Japan uitgevoer, en is op kleiner skaal in Suid-Afrika beskikbaar.