11:30 - 12:00

Rand en sent

Met Jody Hendricks

Nou op die lug: 12:00 - 13:00

Nic se goed

Met Nic de Jager

Nic de Jager

Volgende: 13:00 - 13:05

Nuus

13:05 - 14:00

Dis gospel

Met Jacqui January

Tuis | Foto's | Koebaai korporatiewe wêreld, hallo groenteskoffel!

Koebaai korporatiewe wêreld, hallo groenteskoffel!

Ingestuur deur: Mariska Spoormaker

Gesien: 476

Soos gehoor in driesestig: Geraldine Pietersen en Christolene Davids – Twee jaar gelede het die Baaise sakevrou Marnell van Schoor haar hond en haar tas in haar motor gepak en vir ewig uit die korporatiewe wêreld gery na ‘n familieplaas in die Tsitsikamma. Daar het sy saam met tien plaaslike vroue organiese groenteverbouing begin, wat onder meer fisieke skoffelwerk insluit.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: