23:00 - 23:10

Nuus & Weer

Nou op die lug: 23:10 - 23:59

Tjil

Met Ettienne Ludick

Ettienne Ludick

Volgende: -

-

Tuis | Foto's | Wêreld se grootste skildery opgeveil vir liefdadigheid

Wêreld se grootste skildery opgeveil vir liefdadigheid

Ingestuur deur: Amore Bekker

Gesien: 1280

Die wêreld se grootse skildery is vir £45-miljoen verkoop om geld in te samel vir talle liefdadigheidsorganisasies vir kinders. Die Britse kunstenaar, Sacha Jafri, het 8 maande lank in ‘n Dubaise hotel se danssaal aan die kunswerk van 1 600 m2 gewerk.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: