23:10 - 23:59

Tjil

Nou op die lug: 23:10 - 23:59

Deurnag (Maandag)

Volgende: 05:25 - 05:55

RSG Landbou

Met Lise Roberts

05:55 - 06:00

Vroegoggendgedagte

Tuis | Foto's | Laaste rusplek onder die see

Laaste rusplek onder die see

Ingestuur deur: Amore Bekker

Gesien: 571

Mense raak nou kieskeurig oor hulle laaste rusplek, sê Eternal Reefs, ‘n maatskappy in Florida in die VSA, wat oorledenes se as by nagemaakte koraalriwwe van beton voeg. Meer as 2,000 riwwe is die afgelope jaar op 25 plekke aan Amerika se ooskus geplaas.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: