22:10 - 23:00

Laataandkuier

Met Ettienne Ludick

Nou op die lug: 23:00 - 23:10

Nuus & Weer

Volgende: 23:10 - 23:59

Tjil

Met Ettienne Ludick

-

Tuis | Foto's | Kyk net dié Tsitsikamma-wolwe!

Kyk net dié Tsitsikamma-wolwe!

Ingestuur deur: Mariska Spoormaker

Gesien: 822

Soos gehoor in driesestig: Een van die nagenoeg 35 wolwe wat deur die publiek by die Tsitsikamma Wolf Sanctuary besigtig kan word – In die Tsitsikamma het Mariska Spoormaker op verskeie pakke wolwe en wolfhondkruisings afgekom, en toe die hartseer storie by Robin McDonald van die Tsitsikamma Wolf Sanctuary gehoor.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: