13:05 - 14:00

Top Treffers

Met Carla Mackenzie

Nou op die lug: 14:00 - 15:00

Vastrap

Met Willem Viljoen

Willem Viljoen

Volgende: 15:00 - 16:00

Goue oues

Met Eloise Cupido

16:00 - 19:00

RSG Sport

Met Johan Rademan

Tuis | Foto's | Eerste Apple-rekenaar opgeveil

Eerste Apple-rekenaar opgeveil

Ingestuur deur: Amore Bekker

Gesien: 629

Die oorspronklike rekenaar wat Apple se medesitigters Steve Wozniak en Steve Jobs in 1976 gebou het, is vir $400 000 (sowat R6 miljoen) op ‘n veiling in Amerika van die hand gesit. Dis steeds in ‘n werkende toestand, en is een van net 200 modelle. – BBC News

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: