23:00 - 23:10

Nuus & Weer

Nou op die lug: 23:10 - 23:59

Tjil

Met Jaco de Waal

Jaco de Waal

Volgende: -

-

Tuis | Aanbieders | Fanie du Toit
Fanie du Toit small web

Fanie du Toit

Fanie het in 1979 weens aktiwiteite as dienspligtige in die SA Weermag sy gehoor totaal verloor. Hy is ‘n opvoedkundige praktisyn, en is die afgelope 39 jaar intensief betrokke by die bemagtiging van mense met gestremdhede in Suid-Afrika. Sy gehoor het tot ‘n groot mate herstel nadat hy bilaterale kogliêre inplantings in 2011 ontvang het.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: