19:30 - 20:00

Kompas

Met Barrie Ferreira

Nou op die lug: 20:00 - 21:00

Oppiradio

Met Haidee Muller-Isaacs

Haidee Muller-Isaacs

Volgende: 21:00 - 21:10

Nuus & Weer

21:10 - 21:20

Laataandboekvoorlesing

Tuis | Aanbieders | Jacqui January
Jacqui January small web

Jacqui January

Jacqui is een van die “jonger” omroepers by RSG. Sy het in 1998 by die RSG-span in Johannesburg aangesluit. Jacqui is al sedert 1994 by die SAUK toe sy as radionuusjoernalis in Seepunt in die mooiste Kaap begin werk het. Sy was ook regisseur van die Wes-Kaapse huistoe-ry middagprogram, Fokus. Jacqui is ‘n Namakwalander en woon nou in die Goudstad met haar man en twee dogters.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: