Tuisblad | Top Stories | Brandpunt 8 November 2022

Brandpunt 8 November 2022

‘n Dosent in ingenieurswese aan die Noordwes-Universiteit, Corneels Schabort, sê tot dusver is Suid-Afrikaners vanjaar al uitgelewer aan vier maande van totale duisternis. Johannesburg se burgemeesterskomiteelid vir infrastruktuur en omgewingsake, Michael Sun, sê verouderde kraginfrastruktuur kan eenvoudig níé beurtkrag hanteer nie, en vandalisme en diefstal is net so ‘n groot kopseer.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: