3 Dec 2015

Die minister van openbare ondernemings, Lynne Brown, sê talle staatsondernemings is in die moeilikheid en moet fyn dopgehou word. Sy sê die meeste staatsondernemings is afhanklik van waarborge van die…

Continue Reading 3 Dec 2015

19 Nov 2015

Volgens die Instituut vir Ekonomie en Vrede se jongste globale terreur-indeks is Boko Haram, die Nigeriese terreurgroep, verantwoordelik vir meer as 6,600 sterftes in 2014. Dit maak hulle die gevaarlikste…

Continue Reading 19 Nov 2015

18 Nov 2015

Volgens 'n verslag van die Universiteit van Kaapstad leef die helfte van alle Suid-Afrikaanse jongmense in armoede, en gaan die sogenaamde vrygeborenes steeds gebuk onder uiterste armoede. Die toekoms van…

Continue Reading 18 Nov 2015