23:00 - 23:10

Nuus & Weer

Nou op die lug: 23:10 - 23:59

Naweektjil

Met Sue Pyler

Sue Pyler

Volgende: -

-

Tuis | Fliekrubriek | Beckett

Beckett

20 Augustus 2021
7/10
16
Regisseur: Ferdinando Cito Filomarino
Akteurs: John David Washington, Alicia Vikander, Yorgos Pirpassopoulos, Michael Stuhlbarg, Boyd Holbrook

BECKETT speel hoofsaaklik in Griekeland af. Dit gaan oor ‘n Amerikaanse toeris wat moet keer om nie self ‘n ruïne te word nie, want sy lewe in gevaar is en hy moet vlug ná ‘n tragiese motorongeluk. Sy motor het in ‘n duistere huis vol geheime beland. Wie is die geheimsinnige mense in die huis waardeur sy motor bars?

Daar is meer opwinding as wat Peter ‘O Toole en Richard Burton in die oorspronklike film kon hanteer, en niemand se kop word afgekap nie. BECKETT is ‘n woeste wegholbrand avontuur waar die held meer hardloop as enige atleet in die Olimpiese Spele. Dit jou sal boei van  begin tot by die verrassende hardloop-strompel-val slot.

POTGOOI (gewildste)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: