COMING 2 AMERICA

COMING 2 AMERICA

Die storie is dunner as jou geduld as die kinders neul. ‘n Afrikaheerser ontdek dat hy ‘n lang verlore seun het, en die twee moet ‘n bondgenootskap vorm. Eddie Murphy-aanhangers mag dalk grynslag, maar as jy nie van Murphy hou nie, sal jy eerder spykers oopmond kou.