DATE MOVIE

DATE MOVIE is ‘n skiet op romantiese komedies. Maar moenie vir Jennifer Aniston en Heath Ledger in ‘n warm omhelsing verwag nie. DATE MOVIE stuur die genre hemelhoog op en spot met alle romantiese clichés, veral met die feit dat die held en heldin altyd beeldskoon en smetteloos is. Hierdie twee is die presiese teenoorgestelde, en die romanse werk nie heeltemal uit soos hulle gedink het nie. DATE MOVIE is ‘n OPSTUUR van verglansde Hollywood romanse op ‘n taamlike kru manier.