Four Kids and It
Four Kids and It

Four Kids and It

FOUR KIDS AND IT gaan oor ‘n gesin wat by ‘n eksentrieke towenaar beland. Dan ontmoet hulle ‘n wyse kreatuur wat wense bewaarheid. Gou bevind die gesin hulle in ‘n blink-opwindende avontuur waar hulle die onmoontlike regkry. Laat die kinders uitkom. Neem hulle fliek toe en laat hulle saam met reusebeelde op die silkwerdoek kerjakker.