IN THE MIX

IN THE MIX met Usher en Chazz Palminteri gaan oor die koelste platejoggie in die stad wat die lewe van ‘n Mafia-baas verander. Die dodelike dude moet dan die baas se dogter oppas.