RABBIT ON THE MOON (CONEJO EN LA LUNA)

RABBIT ON THE MOON gaan oor ‘n Engelse meisie, Lorraine Pilkington en haar gesin wat in Mexiko Stad bly. Dan word haar man valslik van ‘n politieke moord beskuldig en sy vrou en baba word in die proses ontvoer.