19:20 - 20:00

Hartsnommertjies

Met Haidee Muller-Isaacs

Nou op die lug: 20:00 - 21:00

U eie Keuse

Met Willem Pelser

Willem Pelser

Volgende: 21:00 - 21:10

Nuus & Weer

21:10 - 22:00

Kapityt!

Met Sue Pyler-Slabbert

Tuis | Foto's | 80 Jaar

80 Jaar

Ingestuur deur: Heilie Boulogne

Gesien: 1702

My eggenoot, Pierre, het Maandag verjaar en was 80 jaar oud. Ons planne was gereël vir ‘n Groot Makietie maar ons moes kanselleer vanweë Corona wat ons in die wiele gery het. Ons het plan gemaak en soos julle kan sien op die foto’s op die tafel was almal teenwoordig in gees maar nie in vlees. Dit was net ek en hy en ons het vier dae geëet aan die verjaarsdagkoek.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: