Dr. Fanie Marais is ‘n afgetrede dominee en ‘n kunstenaar in eie reg. Fanie is die pa van die ewe talentvolle aktrise Rolanda Marais, en het voorheen ook kunsterapie aangebied vir gevangenes. Hy is die voormalige leraar van die Moedergemeente op Wellington.