15:00 - 15:05

Nuus

Nou op die lug: 15:05 - 17:45

Spitstyd

Met Willem Pelser

Willem Pelser

Volgende: 17:45 - 18:00

Brandpunt

18:00 - 18:10

Nuus & Weer

Tuis | Foto's | Draagbare kuns

Draagbare kuns

Ingestuur deur: Eloise Cupido

Gesien: 1425

By die 2023 World of Wearable Art-toekennings was daar 110 finalisinskrywings deur 120 ontwerpers van 23 lande. Twee Suid-Afrikaners in hullw tagtigs het met die louere weggestap in die kategorie: Mars and Beyond, met ‘n gehekelde ruimtewese met die titel, Blooming Proof. Joanne van Wyk (81) en Lena van der Wat (87), onderskeidelik ma en skoonma van Erna van der Wat tans woonagtig in Auckland, Nieu Seeland, het saam aan hierdie skepping gewerk. Hierdie toekennigs, wat beskou word as die wêreld se voorste draagbare kunskompetisie, is ‘n groot teatrale produksie wat al vir langer as 35 jaar draagbare kuns in Nieu-Seeland vier. Foto: Stephen A’Court

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: