21:10 - 21:20

Laataandboekvoorlesing

Nou op die lug: 21:20 - 22:10

Die beste van...

Met Ettienne Ludick

Ettienne Ludick

Volgende: 22:10 - 23:00

Laataandkuier

Met Ettienne Ludick

23:00 - 23:10

Nuus & Weer

Tuis | Foto's | Eet jou waterbottel

Eet jou waterbottel

Ingestuur deur: Amore Bekker

Gesien: 1290

Die twaalfjarige Madison Cheketts van Utah in die VSA is mal oor die strand, en ontsteld om te sien hoeveel plastiekbottels daar uitspoel. Sy besluit toe om self ‘n plan te maak , en ontwerp ‘n waterbottel wat ‘n mens kan eet nadat jy die water gedrink het. Sy het ‘n soort membraan gemaak uit kalsiumlaktaat (‘n soort sout), ‘n middel wat dikwels as verdikking in kos gebruik word, suurlemoensap en water. Dié membraan word dan eindelik die bottel. Die bottel is ook bio-afreekbaar en het die tekstuur van ‘n jellielekker as jy dit kou. Haar projek het haar ‘n plek in die eindstryd van ‘n landwye wetenskapolimpiade besorg.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: