23:10 - 23:59

Tjil

Nou op die lug: 23:10 - 23:59

Deurnag (Vrydag)

Volgende: 05:25 - 05:55

RSG Landbou

Met Eloise Pretorius

05:55 - 06:00

Ikra

Tuis | Foto's | Europa se eerste 3D-gedrukte huis

Europa se eerste 3D-gedrukte huis

Ingestuur deur: Amore Bekker

Gesien: 1044

Elize Lutz en Harrie Dekkers, ‘n  paartjie van Eindhoven in Nederland, het pas in Europa se eerste huis ingetrek wat volledig deur ‘n 3D-drukker gemaak is. Die huis van 94 m² neem vyf dae om te bou. Dit kan dié land se behuisingstekort help verlig.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: