11:45 - 12:00

RSG Landbou

Met Eloise Pretorius

Nou op die lug: 12:00 - 13:00

Naweekaktueel

Met Anita Visser

Anita Visser

Volgende: 13:00 - 13:05

Nuus

13:05 - 14:00

Top Treffers

Met Carla Mackenzie

Tuis | Foto's | Fossiel van reuse oerdier ontdek

Fossiel van reuse oerdier ontdek

Ingestuur deur: Veronique van Heyningen

Gesien: 1138

Navorsers het die oudste oorblyfsels van ‘n igtiosourus (‘n reusagtige oerreptiel wat in die see gewoon het) op ‘n Noorweegse eiland ontdek. Sommige van dié diere was so lank as 21 meter. Die fossiele wat nou ontdek is, is 250 miljoen jaar oud. Navorsers kan heelwat daaruit aflei van hoe die diere ontwikkel het.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: