23:10 - 23:59

Tjil

Nou op die lug: 23:10 - 23:59

Deurnag (Vrydag)

Volgende: 05:25 - 05:55

RSG Landbou

Met Eloise Pretorius

05:55 - 06:00

Ikra

Tuis | Foto's | Gouritsmond se kampioen-visservrou!

Gouritsmond se kampioen-visservrou!

Ingestuur deur: Kobus Burger

Gesien: 1632

Tannie Arieta Swart was beide inspirasie en bron van waardevolle inligting met die skryf van JOHANNA SE ELVIS, vertel die radiodramaturg Hendie Grobbelaar. Luister op Donderdag 5 November om 20:00 na hierdie radiodrama op RSG. Dit was ’n finalis in RSG en Sanlam se radiodrama-skryfkompetisie van 2019. (Foto uit die boek, Albertinia, honderd jaar, 1902 – 2002. Die skrywer is Rudi Briel)

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: