23:10 - 23:59

Tjil

Nou op die lug: 23:10 - 23:59

Deurnag (Vrydag)

Volgende: 05:25 - 05:55

RSG Landbou

Met Eloise Pretorius

05:55 - 06:00

Ikra

Tuis | Foto's | Ivy Kinnear

Ivy Kinnear

Ingestuur deur: Haidee Muller-Isaacs

Gesien: 811

Soos gehoor in driesestig: Ivy Kinnear was 27 jaar lank ‘n hoërskool biologie-onderwyseres, waarna sy 12 jaar lank omgewingsopvoedkundige by UWK was. Sy kom oorspronklik van die skilderagtige sendingstasie, Zoar, tussen Calitzdorp en Ladismith. Sy vertel vir Haidee van huiskos, haar liefde vir Afrikaans en hoe sy verlede jaar, op 72, die voorbladgesig van die erfenistydskrif, Koe’sister, se Kersuitgawe was. En, terloops, Ivy se Sub-A onderwyseres leef nog, en is 93 jaar oud! Hier is sy met haar kosbare foto – as 72-jarige op die voorblad van die Koe’sister tydskrif.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: