23:10 - 23:59

Tjil

Nou op die lug: 23:10 - 23:59

Deurnag (Vrydag)

Volgende: 05:25 - 05:55

RSG Landbou

Met Eloise Pretorius

05:55 - 06:00

Ikra

Tuis | Foto's | James Webb-teleskoop wys hoe heelal 13-miljard jaar gelede gelyk het

James Webb-teleskoop wys hoe heelal 13-miljard jaar gelede gelyk het

Ingestuur deur: Amore Bekker

Gesien: 1347

In die foto kan jy SMACS 0723 sien, wat ‘n groot groep sterrestelselswerms is wat as vergrootglas vir die voorwerpe agter hulle dien. Deur die gravitasielenstegnologie te gebruik, het die Webb-teleskoop die eerste diepveldaansig van ou, verre en dowwe sterrestelsels geskep. Bill Nelson, NASA-administrateur, het gesê die beeld wat deur die teleskoop vasgelê is, is die diepste beeld van die heelal wat nog ooit geneem is. “Hierdie deel van die uitgestrekte heelal bedek ‘n lappie lug ongeveer so groot soos ‘n sandkorrel wat op armlengte deur iemand op die grond gehou word,” het die NASA-verklaring gesê.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: