23:10 - 23:59

Tjil

Nou op die lug: 23:10 - 23:59

Deurnag (Vrydag)

Volgende: 05:25 - 05:55

RSG Landbou

Met Eloise Pretorius

05:55 - 06:00

Ikra

Tuis | Foto's | Kampioenfietsryer nou ‘n klavierstemmer

Kampioenfietsryer nou ‘n klavierstemmer

Ingestuur deur: Mariska Spoormaker

Gesien: 433

Soos gehoor in driesestig: Die kampioenfietsryer Anriette Schoeman, wat onder meer die Argus-fietstoer al sewe keer gewen het, het nou note stem by haar speke sing gevoeg. Reon Brown, bekende klavierstemmer van die Oos-Kaap, maak die fietsrykampioen touwys in klavierstem.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: