21:20 - 22:10

Die beste van...

Met Ettienne Ludick

Nou op die lug: 22:10 - 23:00

Laataandkuier

Met Ettienne Ludick

Ettienne Ludick

Volgende: 23:00 - 23:10

Nuus & Weer

23:10 - 23:59

Tjil

Met Ettienne Ludick

Tuis | Foto's | Mikroskopiese gebed

Mikroskopiese gebed

Ingestuur deur: Amore Bekker

Gesien: 1422

Die kunstenaar Graham Short wat mikroskopiese kunswerke maak, het ‘n spesiale naald gebruik om die hele Onse Vader op ‘n stukkie goud te graveer, wat so klein is dat dit in die oog van die naald kan pas. Dit beteken elke letter van die 273 woorde is omtrent so groot soos die helfte van die breedte van ‘n mens se haar. Jy kan dit net met ‘n mikroskoop lees. Graham drink medisyne om sy hartklop stadiger te maak wanneer hy so fyn moet werk, en kry inspuitings rondom sy ooglede om seker te maak die spiere nie daar beweeg nie.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: