19:30 - 20:00

Kompas

Met Barrie Ferreira

Nou op die lug: 20:00 - 21:00

Oppiradio

Met Haidee Muller-Isaacs

Haidee Muller-Isaacs

Volgende: 21:00 - 21:10

Nuus & Weer

21:10 - 21:20

Laataandboekvoorlesing

Tuis | Foto's | Motorfiets Toer

Motorfiets Toer

Ingestuur deur: Johan Du Toit

Gesien: 2390

Ek en ‘n dowe outjie van die Kaap het onlangs met ons motorfietse die Weskus aangedurf. Op Lutzville vir inkopes gestop. Die groen fiets aan die linkerkant is myne en na die inkopies en toer bagasie het die gesig die dorp laat stil staan. Gewoonlik oorval mense my om uit te vra na my toer ervarings. Met die fietsie het ek al daar bo in Rundu gedraai!

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: