23:10 - 23:59

Tjil

Nou op die lug: 23:10 - 23:59

Deurnag (Donderdag)

Volgende: 05:25 - 05:55

RSG Landbou

Met Lise Roberts

05:55 - 06:00

Vroegoggendgedagte

Tuis | Foto's | ‘n Harige affêre,,,

‘n Harige affêre,,,

Ingestuur deur: Amore Bekker

Gesien: 1543

‘n Groep harige kêrels in Amerika het ‘n rekord opgestel vir die langste ry baarde. Hulle het almal wang-teen-wang gestaan sodat hulle baarde gesamentlik 45 m lank was. Die geleentheid is by Amerika se nasionale baard-en-snor-kampioenskap in Wyoming gehou. Om deel van die ry baarde te kan wees, moet jy ‘n baard van minstens 8 cm lank hê – omtrent so lank soos ‘n grootmens se pinkie.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: