15:00 - 15:05

Nuus

Nou op die lug: 15:05 - 17:45

Spitstyd

Met Willem Pelser

Willem Pelser

Volgende: 17:45 - 18:00

Brandpunt

18:00 - 18:10

Nuus & Weer

Tuis | Foto's | Rooibos een van 2024 se uitstaande kleure

Rooibos een van 2024 se uitstaande kleure

Ingestuur deur: Eloise Cupido

Gesien: 2408

Pantone LLC, die wêreldgesag vir kleurtendense en verskaffer van professionele kleurstandaarde vir die ontwerpersbedryf, het Rooibos Pantone® uit 2 390 ander kleure gekies as een van die uitstaande kleure van 2024. Dié kleur is ook een van die 10 beste kleure by die jongste New York-modeweek.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: