23:10 - 23:59

Tjil

Nou op die lug: 23:10 - 23:59

Deurnag (Vrydag)

Volgende: 05:25 - 05:55

RSG Landbou

Met Eloise Pretorius

05:55 - 06:00

Ikra

Tuis | Foto's | Sneeu in die woestyn?

Sneeu in die woestyn?

Ingestuur deur: Amore Bekker

Gesien: 1019

Dit sneeu in die grootste tropiese woestyn! Die kwik het die afgelope paar nagte tot onder vriespunt gedaal in die Saharawoestyn in die noordweste van Algerië. Dis weliswaar nie genoeg vir ‘n sneeuman nie, maar baie mooi! – BBC

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: