15:00 - 15:05

Nuus

Nou op die lug: 15:05 - 17:45

Spitstyd

Met Willem Pelser

Willem Pelser

Volgende: 17:45 - 18:00

Brandpunt

18:00 - 18:10

Nuus & Weer

Tuis | Foto's | Tuisgemaakte barometer

Tuisgemaakte barometer

Ingestuur deur: Anita van der Merwe

Gesien: 2077

Soos gehoor in HOE VERKLAAR JY DIT? Anita van der Merwe skryf: My Ma het ‘n tuisgemaakte barometer gehad, maar ek het nooit gevra hoe dit werk nie. Ek het verlede jaar besluit dat dit tyd is om ook een te maak. Dit wou doodeenvoudig nie werk nie, tot 4 Julie om 15:56. Ek het gesien die gekleurde water begin opstoot en dat ons lugdruk baie hoog is, en die humiditeit redelik laag.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: