20:00 - 21:00

U eie Keuse

Met Willem Pelser

Nou op die lug: 21:00 - 21:10

Nuus & Weer

Volgende: 21:10 - 22:00

Kapityt!

Met Sue Pyler-Slabbert

22:00 - 23:00

Countryklanke

Met Jacques Arendt

Tuis | Foto's | Valentynswense aan my vrou Heilie

Valentynswense aan my vrou Heilie

Ingestuur deur: Pierre Boulogne

Gesien: 1501

Ek soek laasweek Padkaarte van Zimbabwe en Mosambiek en kom af op hierdie Valentynsplakaat wat ek in 1996 vir my vrou Heilie gegee het. Ons het toe nog in Pretoria gewoon en woon nou in Parys. Dié Valentynswens is nou al mondig want dit is 21 jaar oud! Ons is nou 53 jaar getroud en steeds nog so verlief soos op die dag toe ons ontmoet het. Dit was liefde [en trou] met die eerste oogopslag. Gelukkige Valentynsdag vir alle verliefde paartjies.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: