23:10 - 23:59

Tjil

Nou op die lug: 23:10 - 23:59

Deurnag (Woensdag)

Volgende: 05:25 - 05:55

RSG Landbou

Met Lise Roberts

05:55 - 06:00

Vroegoggendgedagte

Tuis | Foto's | Vallende fotograaf verander haar lewe

Vallende fotograaf verander haar lewe

Ingestuur deur: Amore Bekker

Gesien: 4625

Celine Edwards het besluit om gewig te verloor nadat ‘n video van haar op sosiale media versprei is. In die video probeer sy foto’s op ‘n strand neem waar haar suster verloof raak. Sy het aaanhoudend geval en het gesukkel om op te staan as gevolg van haar gewig. Die video is in die video-afdeling op hierdie webwerf.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: