15:00 - 15:05

Nuus

Nou op die lug: 15:05 - 17:45

Spitstyd

Met Willem Pelser

Willem Pelser

Volgende: 17:45 - 18:00

Brandpunt

18:00 - 18:10

Nuus & Weer

Tuis | Foto's | Venesië se groen kanale

Venesië se groen kanale

Ingestuur deur: Eloise Cupido

Gesien: 1281

Amptenare in die die Italiaanse stad, Venesië, het bevestig dat die groen vloeistof wat in die stad se Canale Grande opgemerk is, deur die chemiese stof, fluoreceïen, veroorsaak is. Die vloeistof, wat nie toksies is nie, word gebruik om lekkasies in die onderwaterbouprojekte uit te wys. Die hoeveelheid fluoreceïen in die water dui aan dat dit nie per ongeluk daar beland het nie. Italië het al voorheen deurgeloop onder aktiviste wat doelbewus kleurstof in water in bekende gebiede gooi.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: