21:10 - 21:20

Laataandboekvoorlesing

Nou op die lug: 21:20 - 23:00

Skud dit met Reggie Philander!

Met Reggie Philander

Reggie Philander

Volgende: 23:00 - 23:10

Nuus & Weer

23:10 - 23:59

Tjil

Met Jaco de Waal

Tuis | Foto's | Waldo se draadkarre

Waldo se draadkarre

Ingestuur deur: Amore Bekker

Gesien: 1061

Rivadlo (Waldo) Mamapula van Cradock maak draadkarre. Dit het begin as as ‘n tydverdryf vir die draadspanners op plase in die Cradock-omgewing. Cradock se draadkarre het nou internasionale bekendheid verwerf. Rivaldo, wat een van die grootste draadkunsstalletjies buite Cradock het, het sedert 2012 oor naweke begin om windpompe, karretjies en allerhande ander draadartikels te maak. Vir sewe jaar lank was dit sy naweekwerk, maar sedert 2019 het dit so goed begin gaan met sy draadkuns dat hy nou voltyds daaraan werk. Op ‘n dag het daar ‘n man by hom gekom en gevra of hy ‘n klomp draadkarre kan maak. Waldo het toe op die man se versoek ‘n Nissan Navara gemaaken dit vir hom aanstuur. Hy moes ‘n paar veranderinge maak, maar toe hulle tevrede is, toe kom die groot bestelling. Hulle wou dit gehad het vir die bekendstelling van die nuwe Nissan Navara, wat in Suid-Afrika gebou word.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: