Tuisblad | Top Stories | Gesondheid 20 November 2019

Gesondheid 20 November 2019

Bloedarmoede is een van die algemeenste siekteprobleme waaraan die mensdom ly, en dit is inderwaarheid die laatstadium van ystertekort. Moegheid, geheueprobleme en voedsel “cravings’ is van die tipiese simptome van ‘n ystertekort. Wat is die oorsake daarvan, waarom moet dit behandel word, en watter ystermiddels werk die beste? Marí Hudson gesels met ‘n kliniese hematoloog oor ystertekort en die behandeling daarvan.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: