Tuisblad | Top Stories | Kompas 15 Junie 2021

Kompas 15 Junie 2021

Albertha van der Merwe, senior kurrikulumbeplanner vir Afrikaans Huistaal Grondslagfase by die Wes-Kaap Onderwysdepartement, gee wenke vir leerders en ouers. Cindy Strauss van Graafwater deel ‘n selfgeskrewe gedig ter viering van Jeugdag, en Shiloh en Sinead Crow, ‘n Graad 1-tweeling, deel die EK-gedig.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: