Tuisblad | Top Stories | Naweekaktueel

Naweekaktueel

Die 24-jarige fietsryer, Nic Dlamini, het ‘n gebreekte arm opgedoen tydens ‘n onderonsie met veldwagters in die Silwermyn-natuurreservaat in die Tafelberg Nasionale Park. In beeldmateriaal wat op sosiale media die ronde doen, kan gesien word hoe die fietsryer na bewering deur veldwagters rondgeruk word. Die Minister van Omgewingsake, Barbara Creecy het opdrag gegee dat alle beamptes wat betrokke was by ‘n voorval, geskors moet word.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: