Brandpunt 14 September 2023

Advokaat Busisiwe Mkhwebane gaan haar verwydering as OB betwis. Die Vryheidsfront Plus dien ‘n mosie in vir ‘n ad hoc-komitee oor plaasmoorde. Die Toyota US Woordfees skop op 7 Oktober af by die Universiteit Stellenbosch.