Brandpunt 23 April 2024

Politieke partye in Gauteng verklaar onder eed dat hulle by die OVK se gedragskode sal hou. Equal Education wil hof toe oor die plasing van leerlinge in die Wes-Kaap. Jongmense van die Kaapse Vlakte verras hulle weldoener.